More Information

Kuschke is ons Junior koshuis waar die Grd 8 en 9 seuns tuisgaan.

Aan bewind van hierdie spog koshuis is Mr Papp die koshuisvader en met Mr Koutsouradis, Mr Salim, Mr Rothman wat diens doen in Kuschke koshuis.

Ons hoofseun is Keegan Nel met 8 leiers wat saam werk om seker te maak Kuschke koshuis bly tops.

Die Antie (Mev Lubbe) is aan die bestuur van alle projekte, saam met prefekte reel sy die boeresport, waatlemoenfees, Gatvas en nog heelwat ander lekker dinge.

In Kuschke hostel we stand by our traditions, we build and support one another, and our motto is: WE WILL BE KNOWN FOR THE TRACKS WE LEAVE.

Kuschke koshuis is ‘n familie wat elke junior seun die geleentheid gee om sy toekoms te bou. Hier word die koshuislied elke oggend gesing en word die koshuisvlag gehys met trots.

Pitkos is waar Kuschke hulle afsluiting doen met skrif en gebed.

Cambria is die senior seuns koshuis,en aan die stuur van hierdie koshuis is Mr A.van Schalkwyk en sy mede personeellede, Mr Wandrag, Mr Booyse, Mr Prizel en Mr Kimdel.

Cambria koshuis huisves die Grd 10 tot 12 seuns en hulle motto is: WHERE BOYS BECOME MEN.

Dissipline is hier die wagwoord en is hierdie koshuis opgegradeer om sy plek waardig voltestaan by Bekker.

Trots, eerlikheid, respek en vriendelikheid is hier van toepassing, en is akademie 1ste prioriteit.

Die studiesaal word gedeel tussen Kuschke en Cambria en hier word die geleentheid gegee aan elke leerder om sy volle potensiaal te bereik wat akademie aanbetref.

Dogterskoshuis waar die Gr 9 tot matriek tuisgaan is Mev Booyse die koshuismoeder, en het sy haar dames personeel wat haar ondersteun om die koshuis glad te laat verloop.

Die dogters spog met hulle eie studiesaal, en kan elke dogter baie trots wees in deel te wees van hierdie koshuis.

Dan is daar Magrietjie, Kappertjie en …………… waar Mev Erasmus aan bewind is.

Die buite koshuise is apart van die senior koshuis en dis waar die Grd 8 meisies hulle koshuis lewe begin. Elke buite koshuis het natuurlik sy eie prefekte wat help om alles glad te laat verloop.

Bekker koshuise is die beste in die weste….

Missie

Ons lei die onervare jeug na ervare toekomstige volwassenheid deur hulle:
1. Toe te rus met akademiese:
1.1.1. kennis en
1.1.2. vaardighede
2. Op sportgebied ten volle te ontwikkel
3. Kultureel te stimuleer deur blootstelling aan verskeie aktiwiteite
4. Godsdienstige waardes en norme volkome uit te leef
5. Diversiteit te erken en te respekteer
6. Leierskap te ontwikkel
7. ‘n Unieke geleentheid te bied in die lanbdoustudie-rigtin

Mission

We lead the inexperienced youth into becoming mature adults through:
1. Equipping them with academic:
1.1. knowledge and
1.2. skills
2. Optimal development of sport
3. Stimulating them through exposure to cultural activities
4. Live our religious values and principles to the full
5. Acknowledging and respecting diversity
6. Developing leadership
7. Exposure to a unique agricultural study opportunity

Public Secondary School, Specialising In Agriculture. Local Municipality Is Mogale City Local Municipality Located In The District Of Gauteng West. SEEKOEIHOEK FARM,SEEKOEIHOEK FARM,,MAGALIESBURG,KRUGERSDORP,1791

This Ad has been viewed 300 times.

Show Boarding Schools

As shown above we list all boarding school information. We make it easy for you to contact any boarding school directly. in addition you can find schools in a similar area or province.

A boarding school provides education for pupils who live on the premises, as opposed to a day school. The word “boarding” is used in the sense of “room and board” i.e., lodging and meals. As they have existed for many centuries, and now extend across many countries, their function and ethos varies greatly.

Fewer Distractions. Boarding school students can focus better on their studies because television, video games, phones and other distractors are limited. These young scholars usually perform better academically because they live in an environment that is conducive to learning.